1 Samuel 14:32 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 32 Die manne het gulsig op die vyande se besittings toegesak, en hulle het skape en beeste en kalwers geneem en dit op die grond geslag, en hulle het die vleis met bloed en al geëet.+ 1 Samuel Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 14:32 Die Wagtoring,1994/4/15, bl. 31
32 Die manne het gulsig op die vyande se besittings toegesak, en hulle het skape en beeste en kalwers geneem en dit op die grond geslag, en hulle het die vleis met bloed en al geëet.+