1 Samuel 14:41 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 41 Saul het toe vir Jehovah gesê: “O God van Israel, antwoord tog met die Tummim!”+ Toe is Joʹnatan en Saul gekies, en die res van die manne is onskuldig bevind. 1 Samuel Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 14:41 Die Wagtoring,1986/6/1, bl. 31
41 Saul het toe vir Jehovah gesê: “O God van Israel, antwoord tog met die Tummim!”+ Toe is Joʹnatan en Saul gekies, en die res van die manne is onskuldig bevind.