1 Samuel 14:49 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 49 Die seuns van Saul was Joʹnatan, Jiswi en Malkisua.+ Hy het ook twee dogters gehad: die naam van die oudste was Merab,+ en die naam van die jongste was Migal.+
49 Die seuns van Saul was Joʹnatan, Jiswi en Malkisua.+ Hy het ook twee dogters gehad: die naam van die oudste was Merab,+ en die naam van die jongste was Migal.+