1 Samuel 14:52 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 52 Die hele tyd dat Saul regeer het, was daar hewige gevegte teen die Filistyne.+ Wanneer Saul ’n sterk of dapper man gesien het, het hy hom in sy diens geneem.+
52 Die hele tyd dat Saul regeer het, was daar hewige gevegte teen die Filistyne.+ Wanneer Saul ’n sterk of dapper man gesien het, het hy hom in sy diens geneem.+