1 Samuel 15:20 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 20 Saul het egter vir Samuel gesê: “Maar ek hét Jehovah se stem gehoorsaam! Ek het gegaan soos Jehovah vir my gesê het, en ek het Agag, die koning van Aʹmalek, saamgebring, en ek het die Amalekiete vernietig.+
20 Saul het egter vir Samuel gesê: “Maar ek hét Jehovah se stem gehoorsaam! Ek het gegaan soos Jehovah vir my gesê het, en ek het Agag, die koning van Aʹmalek, saamgebring, en ek het die Amalekiete vernietig.+