1 Samuel 15:23 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 23 Want opstandigheid+ is dieselfde as die sonde van waarsêery,+ en om vermetel* op te tree, is dieselfde as om toorkrag te gebruik en afgode* te dien. Omdat jy die woord van Jehovah verwerp het,+ het hy jou as koning verwerp.”+
23 Want opstandigheid+ is dieselfde as die sonde van waarsêery,+ en om vermetel* op te tree, is dieselfde as om toorkrag te gebruik en afgode* te dien. Omdat jy die woord van Jehovah verwerp het,+ het hy jou as koning verwerp.”+