1 Samuel 15:32 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 32 Daarna het Samuel gesê: “Bring Agag, die koning van Aʹmalek, na my toe.” Toe het Agag huiwerig* na hom toe gegaan, want Agag het net tevore vir homself gesê: ‘My lewe is sekerlik nie meer in gevaar nie.’*
32 Daarna het Samuel gesê: “Bring Agag, die koning van Aʹmalek, na my toe.” Toe het Agag huiwerig* na hom toe gegaan, want Agag het net tevore vir homself gesê: ‘My lewe is sekerlik nie meer in gevaar nie.’*