1 Samuel 16:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 Samuel het gedoen wat Jehovah gesê het. Toe hy in Betlehem+ aankom, was die ouermanne van die stad bang toe hulle by hom kom. Hulle het gevra: “Kom u in vrede?”
4 Samuel het gedoen wat Jehovah gesê het. Toe hy in Betlehem+ aankom, was die ouermanne van die stad bang toe hulle by hom kom. Hulle het gevra: “Kom u in vrede?”