1 Samuel 17:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 Die Filistyne+ het hulle leërmagte* bymekaargebring om oorlog te voer. Hulle het bymekaargekom by Sogo,+ wat aan Juda behoort, en hulle het tussen Sogo en Aseʹka,+ in Efes-Dammim,+ kamp opgeslaan.
17 Die Filistyne+ het hulle leërmagte* bymekaargebring om oorlog te voer. Hulle het bymekaargekom by Sogo,+ wat aan Juda behoort, en hulle het tussen Sogo en Aseʹka,+ in Efes-Dammim,+ kamp opgeslaan.