1 Samuel 17:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Die houtsteel van sy spies was groot, soos die balk van ’n weefraam,+ en die ysterlem van sy spies het 600 sikkels* geweeg. Die man wat sy skild gedra het, het voor hom geloop. 1 Samuel Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 17:7 Die Wagtoring,2006/5/15, bl. 91989/1/1, bl. 18-19 “Hele Skrif”, bl. 56
7 Die houtsteel van sy spies was groot, soos die balk van ’n weefraam,+ en die ysterlem van sy spies het 600 sikkels* geweeg. Die man wat sy skild gedra het, het voor hom geloop.