1 Samuel 17:26 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 26 Dawid het vir die manne wat naby hom gestaan het, gesê: “Wat sal die man kry wat daardie Filistyn daar oorkant doodmaak en Israel se eer red? Hoe durf hierdie onbesnede Filistyn die leërmag van die lewende God uitdaag?”*+ 1 Samuel Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 17:26 Die Wagtoring (Publieke uitgawe),nr. 5 2016, bl. 10 Die Wagtoring,2006/5/15, bl. 8
26 Dawid het vir die manne wat naby hom gestaan het, gesê: “Wat sal die man kry wat daardie Filistyn daar oorkant doodmaak en Israel se eer red? Hoe durf hierdie onbesnede Filistyn die leërmag van die lewende God uitdaag?”*+