1 Samuel 17:40 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 40 Toe het hy sy staf in sy hand geneem en vyf gladde klippe uit die rivierbedding* uitgekies en dit in die kantsak van sy herdersak gesit. Daarna het hy na die Filistyn toe gegaan met sy slingervel+ in sy hand. 1 Samuel Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 17:40 Die Wagtoring (Publieke uitgawe),nr. 5 2016, bl. 11
40 Toe het hy sy staf in sy hand geneem en vyf gladde klippe uit die rivierbedding* uitgekies en dit in die kantsak van sy herdersak gesit. Daarna het hy na die Filistyn toe gegaan met sy slingervel+ in sy hand.