1 Samuel 17:49 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 49 Dawid het sy hand in sy sak gesteek en ’n klip uitgehaal en dit met die slingervel gegooi. Die klip het die Filistyn teen die voorkop getref en in sy voorkop ingegaan, en hy het met sy gesig op die grond neergeval.+ 1 Samuel Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 17:49 Die Wagtoring (Publieke uitgawe),nr. 5 2016, bl. 12 Die Wagtoring,1989/1/1, bl. 19, 21
49 Dawid het sy hand in sy sak gesteek en ’n klip uitgehaal en dit met die slingervel gegooi. Die klip het die Filistyn teen die voorkop getref en in sy voorkop ingegaan, en hy het met sy gesig op die grond neergeval.+