1 Samuel 22:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 22 Dawid het toe vertrek+ en na die grot van Adulʹlam+ gevlug. Toe sy broers en die hele huis van sy pa daarvan hoor, het hulle na hom toe gegaan.
22 Dawid het toe vertrek+ en na die grot van Adulʹlam+ gevlug. Toe sy broers en die hele huis van sy pa daarvan hoor, het hulle na hom toe gegaan.