1 Samuel 22:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 Dawid het hulle dus na die koning van Moab gebring, en hulle het daar by hom gebly die hele tyd toe hy in die skuilplek in die berge was.+
4 Dawid het hulle dus na die koning van Moab gebring, en hulle het daar by hom gebly die hele tyd toe hy in die skuilplek in die berge was.+