1 Samuel 22:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 Saul het gehoor dat Dawid en sy manne gevind is. Op daardie oomblik het Saul onder die tamariskboom op die heuwel in Giʹbea+ met sy spies in sy hand gesit, en al sy knegte het om hom gestaan.
6 Saul het gehoor dat Dawid en sy manne gevind is. Op daardie oomblik het Saul onder die tamariskboom op die heuwel in Giʹbea+ met sy spies in sy hand gesit, en al sy knegte het om hom gestaan.