1 Samuel 22:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 Julle het almal teen my saamgesweer! Niemand het vir my gesê toe my eie seun met die seun van Isai+ ’n verbond gemaak het nie! Nie een van julle voel jammer vir my en sê vir my dat my eie seun my kneg teen my opgestook het om my aan te val nie.”
8 Julle het almal teen my saamgesweer! Niemand het vir my gesê toe my eie seun met die seun van Isai+ ’n verbond gemaak het nie! Nie een van julle voel jammer vir my en sê vir my dat my eie seun my kneg teen my opgestook het om my aan te val nie.”