1 Samuel 23:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 Dawid het Jehovah dus geraadpleeg en gevra:+ “Moet ek hierdie Filistyne gaan verslaan?” Jehovah het vir Dawid gesê: “Gaan verslaan die Filistyne en red Kehiʹla.”
2 Dawid het Jehovah dus geraadpleeg en gevra:+ “Moet ek hierdie Filistyne gaan verslaan?” Jehovah het vir Dawid gesê: “Gaan verslaan die Filistyne en red Kehiʹla.”