1 Samuel 23:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Maar Dawid se manne het vir hom gesê: “Kyk! Ons is al klaar bang hier in Juda.+ Dink net hoe bang ons sal wees as ons na Kehiʹla gaan om teen die leërmag van die Filistyne te veg!”+
3 Maar Dawid se manne het vir hom gesê: “Kyk! Ons is al klaar bang hier in Juda.+ Dink net hoe bang ons sal wees as ons na Kehiʹla gaan om teen die leërmag van die Filistyne te veg!”+