1 Samuel 23:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Saul het gehoor dat Dawid na Kehiʹla gegaan het. Toe het Saul gesê: “God het hom aan my oorgelewer,*+ want nou is hy vasgekeer in ’n stad met deure en grendels.”
7 Saul het gehoor dat Dawid na Kehiʹla gegaan het. Toe het Saul gesê: “God het hom aan my oorgelewer,*+ want nou is hy vasgekeer in ’n stad met deure en grendels.”