1 Samuel 23:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 Onmiddellik het Dawid en sy manne, ongeveer 600+ van hulle, Kehiʹla verlaat en van plek tot plek rondgetrek. Toe Saul hoor dat Dawid uit Kehiʹla ontsnap het, het hy hom nie agternagesit nie.
13 Onmiddellik het Dawid en sy manne, ongeveer 600+ van hulle, Kehiʹla verlaat en van plek tot plek rondgetrek. Toe Saul hoor dat Dawid uit Kehiʹla ontsnap het, het hy hom nie agternagesit nie.