1 Samuel 23:17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 Hy het vir hom gesê: “Moenie bang wees nie, want my pa, Saul, sal jou nie vind nie. Jy sal koning oor Israel wees,+ en ek sal tweede onder jou wees, en my pa weet dit ook.”+ 1 Samuel Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 23:17 Die Wagtoring,1993/12/1, bl. 24
17 Hy het vir hom gesê: “Moenie bang wees nie, want my pa, Saul, sal jou nie vind nie. Jy sal koning oor Israel wees,+ en ek sal tweede onder jou wees, en my pa weet dit ook.”+