1 Samuel 23:19 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 19 Later het die manne van Sif na Saul in Giʹbea+ gegaan en gesê: “Dawid kruip hier naby ons weg+ in die plekke wat moeilik is om te bereik in Hores,+ op die heuwel Hagiʹla,+ suid* van Jeʹsimon.*+
19 Later het die manne van Sif na Saul in Giʹbea+ gegaan en gesê: “Dawid kruip hier naby ons weg+ in die plekke wat moeilik is om te bereik in Hores,+ op die heuwel Hagiʹla,+ suid* van Jeʹsimon.*+