1 Samuel 23:25 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 25 Toe het Saul met sy manne gekom om na hom te soek.+ Toe Dawid daarvan uitvind, het hy dadelik na die groot rots+ gegaan en in die wildernis van Maon gebly. Toe Saul daarvan hoor, het hy Dawid in die wildernis van Maon agternagesit.
25 Toe het Saul met sy manne gekom om na hom te soek.+ Toe Dawid daarvan uitvind, het hy dadelik na die groot rots+ gegaan en in die wildernis van Maon gebly. Toe Saul daarvan hoor, het hy Dawid in die wildernis van Maon agternagesit.