1 Samuel 24:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 Vandag het u self gesien hoe Jehovah u in die grot in my hand gegee het. Maar toe iemand sê dat ek u moet doodmaak,+ het ek vir u jammer gevoel en gesê: ‘Ek sal nie my hand vir my heer lig nie, want hy is die gesalfde van Jehovah.’+
10 Vandag het u self gesien hoe Jehovah u in die grot in my hand gegee het. Maar toe iemand sê dat ek u moet doodmaak,+ het ek vir u jammer gevoel en gesê: ‘Ek sal nie my hand vir my heer lig nie, want hy is die gesalfde van Jehovah.’+