1 Samuel 24:16 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 Nadat Dawid hierdie dinge gesê het, het Saul gesê: “Is dit jou stem, my seun Dawid?”+ En Saul het in trane uitgebars.
16 Nadat Dawid hierdie dinge gesê het, het Saul gesê: “Is dit jou stem, my seun Dawid?”+ En Saul het in trane uitgebars.