1 Samuel 25:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 25 Ná verloop van tyd het Samuel+ gesterf. Die hele Israel het bymekaargekom om oor hom te treur en hom by sy huis in Rama+ te begrawe. Toe het Dawid na die wildernis Paran gegaan.
25 Ná verloop van tyd het Samuel+ gesterf. Die hele Israel het bymekaargekom om oor hom te treur en hom by sy huis in Rama+ te begrawe. Toe het Dawid na die wildernis Paran gegaan.