1 Samuel 25:26 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 26 So waar as wat Jehovah lewe en so waar as wat u lewe, my heer, Jehovah het gekeer+ dat u bloedskuldig word+ en dat u self wraak neem.* Mag u vyande en dié wat daarop uit is om iets slegs aan u te doen, net soos Nabal word.
26 So waar as wat Jehovah lewe en so waar as wat u lewe, my heer, Jehovah het gekeer+ dat u bloedskuldig word+ en dat u self wraak neem.* Mag u vyande en dié wat daarop uit is om iets slegs aan u te doen, net soos Nabal word.