1 Samuel 26:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Later het Dawid na die plek gegaan waar Saul kamp opgeslaan het, en Dawid het die plek gesien waar Saul en Abner,+ die seun van Ner, die hoof van sy leërmag, gelê en slaap het. Saul het in die kamp gelê en slaap met die manne reg rondom hom.
5 Later het Dawid na die plek gegaan waar Saul kamp opgeslaan het, en Dawid het die plek gesien waar Saul en Abner,+ die seun van Ner, die hoof van sy leërmag, gelê en slaap het. Saul het in die kamp gelê en slaap met die manne reg rondom hom.