1 Samuel 29:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 29 Die Filistyne+ het al hulle soldate by Afek bymekaargebring, terwyl die kamp van die Israeliete by die fontein in Jisʹreël+ was.
29 Die Filistyne+ het al hulle soldate by Afek bymekaargebring, terwyl die kamp van die Israeliete by die fontein in Jisʹreël+ was.