3 Maar die Filistynse bevelvoerders het gevra: “Wat maak hierdie Hebreërs hier?” Agis het geantwoord: “Dit is Dawid, die kneg van koning Saul van Israel, wat al ’n jaar of selfs langer by my is.+ Van die dag af dat hy na my toe oorgeloop het, het ek geen fout by hom gevind nie.”