1 Samuel 30:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 Dawid het Jehovah gevra:+ “Moet ek hierdie rowerbende agternasit? Sal ek hulle inhaal?” Toe het Hy vir hom gesê: “Sit hulle agterna, want jy sal hulle vir seker inhaal, en jy sal alles en almal terugkry.”+
8 Dawid het Jehovah gevra:+ “Moet ek hierdie rowerbende agternasit? Sal ek hulle inhaal?” Toe het Hy vir hom gesê: “Sit hulle agterna, want jy sal hulle vir seker inhaal, en jy sal alles en almal terugkry.”+