1 Samuel 30:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 sowel as ’n stuk van ’n saamgeperste vyekoek en twee rosynekoeke. Nadat hy geëet het, het hy sy krag weer teruggekry,* want hy het drie dae en drie nagte niks geëet of gedrink nie.
12 sowel as ’n stuk van ’n saamgeperste vyekoek en twee rosynekoeke. Nadat hy geëet het, het hy sy krag weer teruggekry,* want hy het drie dae en drie nagte niks geëet of gedrink nie.