-
1 Samuel 30:15Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
15 Dawid het toe vir hom gevra: “Sal jy my na hierdie rowerbende toe neem?” Hy het geantwoord: “Ek sal dit doen as u vir my by God sweer dat u my nie sal doodmaak nie en dat u my nie aan my meester sal oorlewer nie.”
-