1 Samuel 30:18 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 18 Dawid het alles teruggekry wat die Amalekiete geneem het,+ en Dawid het sy twee vrouens gered.