1 Samuel 30:26 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 26 Toe Dawid na Siklag teruggekeer het, het hy van die besittings wat geneem is, na die ouermanne van Juda wat sy vriende was, gestuur en gesê: “Hier is vir julle ’n geskenk* uit die besittings wat by Jehovah se vyande geneem is.”
26 Toe Dawid na Siklag teruggekeer het, het hy van die besittings wat geneem is, na die ouermanne van Juda wat sy vriende was, gestuur en gesê: “Hier is vir julle ’n geskenk* uit die besittings wat by Jehovah se vyande geneem is.”