1 Samuel 31:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 Die Filistyne was heeltyd kort op die hakke van Saul en sy seuns, en hulle het Saul se seuns+ Joʹnatan,+ Abinaʹdab en Malkisua doodgemaak.
2 Die Filistyne was heeltyd kort op die hakke van Saul en sy seuns, en hulle het Saul se seuns+ Joʹnatan,+ Abinaʹdab en Malkisua doodgemaak.