2 Samuel 1:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 Dawid het vir hom gevra: “Wat het gebeur? Vertel my, asseblief.” Toe het hy gesê: “Die manne het van die geveg af weggevlug, en baie van hulle het gesterf. Selfs Saul en sy seun Joʹnatan het gesterf.”+
4 Dawid het vir hom gevra: “Wat het gebeur? Vertel my, asseblief.” Toe het hy gesê: “Die manne het van die geveg af weggevlug, en baie van hulle het gesterf. Selfs Saul en sy seun Joʹnatan het gesterf.”+