-
2 Samuel 3:22Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
22 Kort daarna het Dawid se knegte en Joab van ’n strooptog af teruggekom, en hulle het baie goed saamgebring wat hulle by hulle vyande gevat het. Abner was nie meer by Dawid in Heʹbron nie, want hy het hom in vrede weggestuur.
-