2 Samuel 4:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 Dawid het toe die jong manne beveel om hulle dood te maak.+ Hulle het hulle hande en voete afgekap en hulle by die dam in Heʹbron opgehang.+ Maar hulle het Is-Boʹset se kop geneem en dit in die graf van Abner in Heʹbron begrawe.
12 Dawid het toe die jong manne beveel om hulle dood te maak.+ Hulle het hulle hande en voete afgekap en hulle by die dam in Heʹbron opgehang.+ Maar hulle het Is-Boʹset se kop geneem en dit in die graf van Abner in Heʹbron begrawe.