2 Samuel 5:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Dawid het in die vesting gaan woon, en dit is* die Stad van Dawid genoem. Dawid het oral bouwerk begin doen, van die Wal*+ af binnetoe.+ 2 Samuel Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 5:9 Nuwe Wêreld-vertaling (nwt), bl. 1834
9 Dawid het in die vesting gaan woon, en dit is* die Stad van Dawid genoem. Dawid het oral bouwerk begin doen, van die Wal*+ af binnetoe.+