-
2 Samuel 5:24Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
24 En wanneer jy ’n geluid hoor wat klink soos voetstappe in die toppe van die baka-bosse, moet jy dadelik optree, want dan het Jehovah voor jou uit gegaan om die leërmag van die Filistyne te verslaan.”
-