2 Samuel 6:16 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 Maar toe die Ark van Jehovah in die Stad van Dawid inkom, het Saul se dogter Migal+ deur die venster afgekyk en gesien hoe koning Dawid voor Jehovah spring en dans. En sy het hom in haar hart begin verag.+ 2 Samuel Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 6:16 Die Wagtoring,1993/8/1, bl. 5
16 Maar toe die Ark van Jehovah in die Stad van Dawid inkom, het Saul se dogter Migal+ deur die venster afgekyk en gesien hoe koning Dawid voor Jehovah spring en dans. En sy het hom in haar hart begin verag.+