2 Samuel 6:18 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 18 Nadat Dawid die brandoffers en die vrede-offers* geoffer het, het hy die volk in die naam van Jehovah van die leërmagte geseën.
18 Nadat Dawid die brandoffers en die vrede-offers* geoffer het, het hy die volk in die naam van Jehovah van die leërmagte geseën.