2 Samuel 7:22 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 22 Daarom is u waarlik groot,+ o Soewereine Heer Jehovah. Daar is niemand soos u nie,+ en daar is geen God behalwe u nie.+ Alles wat ons gehoor het, bevestig dit.
22 Daarom is u waarlik groot,+ o Soewereine Heer Jehovah. Daar is niemand soos u nie,+ en daar is geen God behalwe u nie.+ Alles wat ons gehoor het, bevestig dit.