2 Samuel 7:27 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 27 Want u, Jehovah van die leërmagte, die God van Israel, het vir u kneg gesê: ‘Ek sal vir jou ’n koningshuis gee.’+ Daarom het u kneg die moed* om hierdie gebed tot u te rig.
27 Want u, Jehovah van die leërmagte, die God van Israel, het vir u kneg gesê: ‘Ek sal vir jou ’n koningshuis gee.’+ Daarom het u kneg die moed* om hierdie gebed tot u te rig.