2 Samuel 8:15 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 15 Dawid het oor die hele Israel bly regeer,+ en hy was ’n regverdige regter+ vir sy hele volk.+