2 Samuel 9:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 En die koning het gesê: “Is daar iemand oor van die huis van Saul aan wie ek die lojale liefde van God kan betoon?” Siba het vir die koning gesê: “Daar is nog ’n seun van Joʹnatan. Albei sy voete is gebreklik.”+
3 En die koning het gesê: “Is daar iemand oor van die huis van Saul aan wie ek die lojale liefde van God kan betoon?” Siba het vir die koning gesê: “Daar is nog ’n seun van Joʹnatan. Albei sy voete is gebreklik.”+