2 Samuel 10:18 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 18 Maar die Siriërs het voor Israel gevlug. Dawid het 700 van die Siriërs se strydwadrywers en 40 000 van hulle perderuiters doodgemaak, en hy het Sobag, die hoof van hulle leërmag, daar doodgemaak.+
18 Maar die Siriërs het voor Israel gevlug. Dawid het 700 van die Siriërs se strydwadrywers en 40 000 van hulle perderuiters doodgemaak, en hy het Sobag, die hoof van hulle leërmag, daar doodgemaak.+