2 Samuel 11:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 Dawid het toe vir Uriʹa gesê: “Gaan na jou huis toe en ontspan.”* Nadat Uriʹa die koning se paleis* verlaat het, is ’n geskenk van die koning* agter hom aan gestuur.
8 Dawid het toe vir Uriʹa gesê: “Gaan na jou huis toe en ontspan.”* Nadat Uriʹa die koning se paleis* verlaat het, is ’n geskenk van die koning* agter hom aan gestuur.